Satisfied customers

Thank you so much for your professional work ethic. It was such a pleasure to work with somebody who could understand what we wanted and give us more than we could ever hope for. The sound quality was impeccable! Thank you for adding to our beautiful day. – Marchand and Christell du Preez

 

Baie dankie vir al julle moeite met ons troue. Alles wat julle gedoen het was perfek en die dansbaan was gedurende die aand nooit stil nie! Ons sal julle regtig vir enigiemand aanbeveel! – Dione en Chantal

 

Die musiek op ons troue was ’n belewenis! Ons kan julle nie genoeg bedank vir die bekwame en professionele manier waarop julle ons groot dag hanteer en vervolmaak het nie. Alles was net perfek en die dansbaan was nooit leeg nie. Ons sal julle beslis vir enigiemand aanbeveel en self weer gebruik wanneer ons ons beloftes hernu. – Neels en Louise Coertze

 

Baie dankie vir die goeie, vriendelike en professionele diens wat julle gelewer het tydens my verjaardagpartytjie. Die musiek was toepaslik, en presies wat ek in gedagte gehad het, en ek sal verseker enige tyd weer van julle gebruik maak. – Jopie Pienaar

 

Baie dankie dat jul ons troudag onvergeetlik gemaak het. Ons en ons gaste het ’n fantastiese aand gehad en die musiek baie geniet. Julle is so profesioneel en vriendelik, en dit was beslis ’n voorreg om julle by ons mooiste dag te kon hê. Ons beveel julle beslis aan by al ons familie en vriende en sal julle beslis in die toekoms weer gebruik. Julle is supersterre! – Louis en Bernadine Schalkwyk

 

We would just like to thank you for the excellent and friendly service we received on the day of Medscheme’s Year-End Function. Looking at the photos, we can see that the staff had so much fun. We are looking forward to working with you again in the future. – Medscheme Vereeniging Social Club.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *